Category: Specialty

scroll-main-4

Varkskenkel-ragu met witwyn en vinkel

Ek’s gewoond dat my hart vinniger klop in supermarkte. In die verlede was dit oor ek kinderlik opgewonde raak in die teenwoordigheid van mooi bestanddele. Deesdae is dit ongelukkig daai mooi dinge se pryse...

scroll-main-3

Cape wine events, February 2017

Summer’s hotting up with loads happening in the Cape winelands this February. Here’s a pick of some of the top events you can look forward to. Franschhoek Summer Wines, Leopards’s Leap 4 FEBRUARY 2017...

scroll-main-1

Amerikaanse braaihoender (Southern Fried Chicken)

Skandes, smeerstories, gekrenkte egos, dreigemente, … Dis realiteitstelevisie op sy beste. Jip, Amerika se toekomstige president, Die Don, is vet pret. My fasinasie met wat daar oorkant die water aan die gang is grens...

scroll-main

Framboos-bazaarpoeding

Kerkbazaar was ’n kalender hoogtepunt toe ek kind was. Soveel om na uit te sien. Pannekoek, nuwe klere vir my fake Barbie (’n regte een was te duur), gehekelde booties vir my fake First...

scroll-main-4

Outydse lewerkoekies

Daar’s onvermydelik dinge uit mens se kindertyd wat ’n paar littekens laat. Hoog op my kindertyd-trauma lys was lewerkoekies. Ma het dit ten minste elke tweede week gemaak. Oor Pa daarvan gehou het. En...

scroll-main-3

Soet potbrood

Potbrood is so Suid-Afrikaans as Boeremusiek en biltong. Hierdie resep vir ’n soet potbrood is so eenvoudig mens kan dit nie juis ’n resep noem nie. Dis ook nie my ‘resep’ nie – soveel mense ken dit, hierdie...

scroll-main-2

Klassieke daiquiri skemerkelkie

My benadering tot skemerkelkies is baie basies – ek hou van hulle klassiek en nie te soet nie. ’n Outydse ‘whiskey sour’ rev my motor. ’n Daiquiri ook. Ek het nie altyd so oor...

scroll-main

Polpette in parmesaan-roomsous

Polpette. Dis wat die Italianers klein frikkadelle noem. Vir my is ’n frikkadel by uitstek Boerekos en het baie spesifieke speserye nodig. So ek noem hierdie gewis polpette, en nié frikkadel nie. Daar’s soveel...